Seth Rogen

Seth Rogen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Seth Aaron Rogen[1]
Geboorte 15 April 1982 (1982-04-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Seth Rogen (gebore 15 April 1982) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superbad (2007), Knocked Up (2007), Pineapple Express (2008), en This Is the End (2013).

  1. Stated on The Howard Stern Show; see Howard Stern interviews James Franco and Seth Rogen (12/15/2014)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search